New official Isa-Lotte Konrad fanpage (marietjied) wrote in south_africa,
New official Isa-Lotte Konrad fanpage
marietjied
south_africa

  • Location:
  • Mood:
  • Music:

Isa-Lotte Konrad - Suid-Afrikaanse skryfster

Hallo, almal. Ek wil net die van julle wat graag lees laat weet dat ek 'n bewonderaarsblad vir die skryfster, Isa-Lotte Konrad, hier op 'Live Journal' begin het. Sy is beeldskoon, het in 2001 van Switserland af Suid-Afrika toe geimmigreer en skryf nou in Afrikaans. Haar boeke is regtig puik met iets van alles - spanning, romanse, komedie, drama. As jy nog niks van haar gelees het nie, begin met Die langste nag, 'n spanningsverhaal. As jy dit eers gelees het, sal jy verslaaf wees aan haar boeke.  

Hoe om by die Isa-Lotte Konrad bewonderaarsblad uit te kom:
http://marietjied.livejournal.com/

Hi, everyone. I just want to let those of you who read Afrikaans know that I have started a fanpage for the writer Isa-Lotte Konrad. She's gorgeous - immigrated here from Switzerland in 2001, and now writes in Afrikaans. Her books have something of everything - suspense, romance, comedy, drama. If you haven't read any of her books yet, but feel like reading something in Afrikaans, start with Die langste nag (The longest night), a suspense story. You'll be instantly addicted. You can get to the Isa-Lotte Konrad fanpage via the above link. 

Thanks!

  • Post a new comment

    Error

    default userpic

    Your IP address will be recorded 

  • 0 comments